
Do you have a caravan just standing around that you’re thinking of selling?
Omaramba gooi ’n Vryheidsnaweek-aanbod wat jou skoene sal laat uitskop!
Bespreek vir 25, 26 & 27 April – en ons GEE jou 28 April verniet!
Dis 4 nagte se kamp vir die prys van 3!
**Onthou 29 & 30 April is spesiale skoolvakansiedae
Vuurmaak. Swem. SMUL Takeaway.
En dalk ’n cocktail of twee by die Bikini Bar…