Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Bluff Eco Park Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Bluff Eco Park |  Date posted:  | Impressions: 54117   708

Bluff Eco Park - Durban, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Geleë, slegs 3km weg van die Bluff se skitterende strande, kan u omring word met voëls in Moeder Natuur se teenwoordigheid. Dink net, dit alles terwyl u slegs 100m weg is van 2 inkopiesentrums en 10min se reistyd vanaf Durban se middestad!! Daar is ‘n vermaak-gebied met ‘n pooltafel, veerpyltjiebord en DSTV. Die park spog met ‘n koffie-winkel, restaurant, kongres-geriewe, skoonheid-salon en ‘n tuin-kapel vir troues. Dit alles om u wegbreek so gerieflik as moontlik te maak.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Bluff Eco Park
031 467 8865
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News